Skip to content

Gesondheidsdepartement waarsku Suid-Afrika beleef vinnige toename in bevestigde a-pokke-gevalle [KLANK]

# Die Departement van Gesondheid sê Suid-Afrika het tussen 14 Augustus en 17 September een onbevestigde en 18 bevestigde a-pokke-gevalle gehad. Vyftien gevalle is in Kaapstad aangeteken, drie in Gauteng, en die onbevestigde een in KwaZulu-Natal. Die betrokke individue is tussen 23 en 50 jaar oud. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, waarsku mense om uit te kyk vir a-pokke-simptome:

ENG MohaleONMpoxCases