# Die United Progressive People Alliance dring aan op ‘n onafhanklike en omvattende ondersoek na bewerings teen Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya. Daar word beweer dat ‘n maatskappy wat met die metro sake gedoen het, bouwerk gedoen het by haar privaat woning. Moya het die bewerings ontken. Abel Tau van die alliansie sê dis ernstige […]
# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta verwelkom die Openbare Beskermer se bevindings oor die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente. Die verslag onthul dat meer as 40-duisend studente op onbehoorlike wyse NSFAS-befondsing van ongeveer 5,1-miljard-rand ontvang het. Makaneta vra die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, om die bevindinge dringend in werking te stel:
# Rugby: Die Springbokke se reëls-raadgewer, Jaco Peyper, sê die vier skeidsregters wat vir die reeks teen die All Blacks aangestel is, is regverdig. Die voormalige toetsskeidsregter sê Matthew Carley en Karl Dickson van Engeland, Nika Amashukeli van Georgië en Angus Gardner van Australië is almal ervare, was die afgelope jaar baie regverdig en is […]
# Die onafhanklike energie-ontleder Tshepo Kgadima sê die regering en Eskom moet die skuld kry vir hoë elektrisiteitspryse. Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopato, het veranderings aan die elektrisiteitsprysbeleid aangekondig wat daarop gemik is om bekostigbaarheid te verbeter en te verseker verbruikers word nie onregverdig belas met koste weens ondoeltreffendheid, munisipale skuld en […]
# The Department of Home Affairs says the “At-Home” vision continues to expand as they prepare to officially open a new Home Affairs office at the Cape Town Civic Centre soon. The facility brings services closer to residents, in line with the department’s Home Affairs “at Home” vision. The Department says the centrally located office […]
# Johannesburg City Parks and Zoo is inviting families to a reunion at the Johannesburg Zoo this Saturday, 22 August. Entrance will be just 22-rand per person as part of the “22-rand on the 22nd” special, marking the zoo’s 122nd anniversary. The zoo first opened in 1904. JCPZ says the discounted fee makes a family […]
# Die leier van die National Coloured Congress en parlementslid, Fadiel Adams, het voor die Madlanga-kommissie getuig hy het werklik vergeet van die korrespondensie wat aan hom gestuur is. Hy het verskoning gevra en dit toegeskryf aan sy veeleisende program as party-leier. Adams sê hy is besig om probleme op die Kaapse Vlakte op te […]
# President Cyril Ramaphosa het formeel beswaar aangeteken teen Thandazani Madonsela se aanstelling as getuienisleier vir die Parlement se Artikel 89-ampsklagkomitee. Hy sê Madonsela is in ‘n belangebotsing gewikkel weens sy verwydering as aangewese lid van die Regterlike Dienskommissie in 2022, asook ‘n regsmening wat aan die ANC-koukus verskaf is. Die komitee het twee weke […]
# Eerste minister Andy Burnham sê Brittanje sal Oekraïne steeds ondersteun om homself teen Russiese aggressie te verdedig. Moskou se ambassade in Londen het Brittanje daarvan beskuldig dat hy doelbewus kies om die krisis te vererger, en sê hoe dieper sy betrokkenheid, hoe hoër die prys wat hy sal betaal. Britse hommeltuie is in onlangse […]