Skip to content

Adams vra om verskoning omdat hy Madlanga-kommissie se korrespondensie vergeet het [KLANK]

# Die leier van die National Coloured Congress en parlementslid, Fadiel Adams, het voor die Madlanga-kommissie getuig hy het werklik vergeet van die korrespondensie wat aan hom gestuur is. Hy het verskoning gevra en dit toegeskryf aan sy veeleisende program as party-leier. Adams sê hy is besig om probleme op die Kaapse Vlakte op te los. Hy het aan die voorsitter, Mbuyiseli Madlanga, gesê hy lieg nie vir die kommissie nie:

ENG-Adams-MadlangaOnEmails