# Die Amerikaanse president, Donald Trump, se administrasie het sanksies ingestel teen die president van die Internasionale Strafhof, Tomoko Akane, en ‘n senior verhooradvokaat, Abdoulaye Seye. Sanksies is vroeër ingestel teen nog nege hofamptenare. Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, beskuldig hul van regstreekse betrokkenheid by pogings om amptenare van regerings wat nie […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, vra ‘n dringende gesprek tussen die bestuur en raad van die Kaapse Skiereilandse Universiteit vir Tegnologie en studenteleiers. Gister se brandstigtingsvoorval op die kampus in Bellville het ‘n algehele sluiting veroorsaak en koshuise is ontruim. Dit volg op betogings oor voorgestelde veranderings aan die befondsingsmodel […]
# Sokker: Die kaptein van Spanje se wêreldkampioenspan, Rodri, gaan tot 2030 vir die Spaanse reus Barcelona speel na sy oordrag van die Engelse klub Manchester City bevestig is. Die 30-jarige het volgens berigte ‘n kontrak vir 1,4-miljard-rand gesluit. Rodri, wat die Wêreldbeker se goue bal-toekenning as beste speler ingepalm het, het 196 wedstryde vir […]
# The Johannesburg Metropolitan Police Department made it clear that a suspect arrested in Lenasia South yesterday could not be linked to the recent fatal gang shootings in Westbury. Spokesperson Xolani Figla says the correction follows further investigation, which found the initial connection was a case of mistaken identity. He says the suspect remains in […]
# The South African rand was little changed against the dollar in this morning’s trade, as investors awaited July inflation data. The rand traded at 16-rand-25 to the dollar, close to its previous level. Statistics South Africa is expected to report annual inflation easing to 4.5-percent from five-percent in June. Economists attribute the expected moderation […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste het ‘n waarskuwing gerig oor tekortkominge in die verslagdoening van sterftes in gevangenisse nadat slegs 54,5-persent van onnatuurlike sterftes en 51,59-persent van natuurlike sterftes gedurende die eerste kwartaal van die huidige boekjaar bevestig kon word. Voorsitter Kgomotso Ramolobeng sê die syfers dui op ernstige gapings in toesig- […]
# Minister of Higher Education and Training, Buti Manamela, has called for an urgent engagement between Cape Peninsula University of Technology’s management and council, and student leaders. Yesterday’s arson attack at the Bellville campus sparked a total shutdown and the evacuation of residences following protests against proposed changes to the financial clearance model and registration […]
# Rugby: Die voormalige Wallabie- en Puma-afrigter Michael Cheika gaan van die volgende Superrugby-seisoen by die Waratahs aansluit. Die 59-jarige Australiër het sy nasionale span van 2014 tot 2019 afgerig en Argentinië van 2022 tot ’23, en het spanne soos Leinster, Stade Francais en Leicester Tigers afgerig. Cheika sê sy tuisspan het nog altyd ‘n […]
# The United Progressive People Alliance is calling for an independent and comprehensive investigation into allegations against Tshwane mayor Nasiphi Moya. It is alleged that a company that has conducted business with the metro carried out construction work at her private residence. The mayor has denied the allegations. UPPA’s Abel Tau says these are serious […]