# Die polisie in Tshwane sê tydens sy jongste multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie is 327 verdagtes gister in Mamelodi-Wes en Eersterust in hegtenis geneem. Die verdagtes se misdade sluit moord, poging tot moord en gewapende roof in. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 35 onwettige immigrante is aangekeer en aan immigrasiebeamptes oorhandig om uit die land gesit te […]
# Rugby: Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, sê die afgelope oefenkamp in Kaapstad was ‘n sukses, met spelers wat ten volle in ooreenstemming gebring is met die strukture en stelsels. Die groep van 40 het tien nuwelinge ingesluit. Nog ‘n oefenkamp sal volgende maand gehou word ter voorbereiding vir die dubbel-kragmeting tussen die Springbokke en die […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê hy verskerp maatreëls om betaallyste te beheer, gevolgebestuur te verbeter en seker te maak staatsgeld word beskerm en verantwoordelik gebruik. Die departement het 11,5-miljoen-rand aan spookwerkers betaal, asook miljoene aan werknemers wat voorlopig geskors is. Tot op hede is 24 verdagte en bevestigde spookwerkers op die betaallys geïdentifiseer. Die departement […]
# Union federation Cosatu has welcomed the International Court of Justice’s ruling in defence of workers’ inalienable right to strike. The court ruled that the right to strike is protected under the International Labour Organisation’s 1948 Freedom of Association treaty. Cosatu’s Matthew Parks says to strike is a critical tool of collective bargaining:
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê forensiese patologie-sentrums in Pretoria, Diepkloof en Hillbrow se bedrywighede het hervat nadat werkers vroeër die week betoog het. Die staking het veroorsaak dat baie gesinne nie hul geliefdes se oorskot kon kry om te begrawe nie, wat begrafnisreëlings vertraag het. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê hulle gaan die […]
# The Public Servants Association says it is concerned at reports that the Government Employees Medical Scheme has warned that the scheme’s solvency could fall below the legally prescribed threshold. This is amidst proposed fee adjustments. PSA’s Claude Naicker says any attempt, directly or implied, to shift responsibility onto public servants for a self-inflicted crisis […]
# FlySafair hou vol sy oorbesprekingsmodel is wettig en word algemeen in die lugvaartbedryf wêreldwyd toegepas. Die Nasionale Verbruikerskommissie het die lugredery na die Nasionale Verbruikerstribunaal verwys omdat hy vlugte oorbespreek. Dit volg na bevindings dat die laekoste-lugredery moontlik die Wet op Verbruikersbeskerming oortree het. FlySafair sê hy vertrou die inagneming van die feite, die […]
# Motorsport: Seven-time Formula One champion, Lewis Hamilton, says he won’t retire anytime soon. The 41-year-old is contracted with Ferrari until at least the end of 2027. He has delivered some promising results under this season’s new regulations, securing his first podium with Ferrari in China, finishing third. Hamilton is currently fifth in the drivers’ […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus says their latest alignment camp in Cape Town was a success, with players fully aligned with the structures and systems. The squad comprised 40 players, including ten uncapped players. Another training camp will be held next month in preparation for the season-opening double-header between the Springboks and the Barbarians, […]