# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê hy wag om sy kant van sake te stel voor die kommissie van ondersoek. President Cyril Ramaphosa het hom op spesiale verlof geplaas weens die KwaZulu-Natalse polisie-kommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se aantygings van korrupsie teen hom. Mchunu het in Empangeni aan SABC News gesê geregtigheid kan nie geskied […]
# Die ANC beskuldig ‘n parlementslid van die DA, Emma Louise Powell, dat sy ‘n waninligtings-veldtog lei wat beoog om Suid-Afrika se reputasie te skaad te midde van nuwe Amerikaanse tariewe. Volgens die party het Powell Amerikaanse amptenare beïnvloed en vals bewerings soos wit volksmoord en gedwonge grondonteiening aangevoer om Amerikaanse beleid teen Suid-Afrika te […]
# Die DA sê sonder dringende hervorming sal Suid-Afrika se gevangenisse spilpunte van bendegeweld en georganiseerde misdaadsindikate bly. Dit volg ná ‘n onlangse klopjag in die Pollsmoor-gevangenis in Kaapstad waar wapens, dwelms, selfone, kontant en ander smokkelware ontdek is. Die DA-lid Nicholas Gotsell sê die omvang van misdadige bedrywighede agter tralies bewys bendes tree vrylik […]
# Police minister Senzo Mchunu says he’s waiting to present his side before the Commission on Inquiry. President Cyril Ramaphosa placed him on special leave following corruption claims by KwaZulu-Natal Police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi. Speaking in Empangeni, Mchunu told SABC News that justice in South Africa cannot survive if one person acts as accuser, investigator, […]
# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, sê die regering bou ‘n omvattende regerings- en samelewings-benadering om werkloosheid aan te pak. Sy het tydens die voorlegging van haar begroting in die Nasionale Raad van Provinsies dringende optrede versoek, veral rakende werkskepping vir die jeug. Meth sê meer as 79-persent van befondsde vakatures is […]
# The DA says without urgent reforms, South Africa’s prisons will remain hubs of gang violence and organised crime syndicates. This follow a recent raid at Pollsmoor prison in Cape Town which uncovered weapons, drugs, cellphones, cash, and other contraband. The DA’s Nicholas Gotsell says the scale of criminal activity behind bars proves that gangs […]
# The ANC accuses the DA’s member of Parliament Emma Louise Powell of leading a misinformation campaign aimed at damaging South Africa’s reputation abroad amid the new US tariffs. According to the party, Powell lobbied US officials and pushed false claims such as white genocide and forced land expropriation to influence American policy against South […]
# Rand Water sê geen antiretrovirale middels is in sy drinkwatervoorraad gevind nie, nadat die media die teendeel berig het. Rand Water bevestig hy monitor sedert 2015 die water vir antiretrovirale middels en het spore wat stroomaf kom, vanaf afvalwateraanlegte opgespoor, maar nie in die Vaaldam waar hy sy water verkry nie. Die entiteit verseker […]
# Rugby: Skotland het Samoa in Auckland, Nieu-Seeland, 41-12 verpletter om hulle Stille Oseaan-toer op ’n hoogtepunt af te sluit na verlede naweek se teleurstellende nederlaag teen Fidji. Die Skotte het binne die eerste 15-minute twee drieë gedruk en uiteindelik sewe drieë teen twee aangeteken. Hulle moes klaarkom sonder ‘n aantal eerstekeuse-spelers wat vir die […]