# The Gauteng Department of Education has issued an apology to learners, parents, and schools affected by delays in the issuing of report cards. The delay is due to technical challenges affecting access to the South African School Administration and Management System, following the temporary unavailability of the Citrix environment that supports the system. The […]
# Die parlementêre komitee oor Polisie se voorsitter, Ian Cameron, vra die ministerie van Polisie om besonderhede te verskaf oor die 600-miljoen-rand wat opsygesit is om veiligheidsmaatreëls vir volgende week se betogings teen immigrasie te versterk. Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het die uitgawe verdedig en sê grootskaalse veiligheidsoperasies is nodig wanneer daar […]
# Cricket: Proteas all-rounder Marizanne Kapp believes the best is still to come from the team after reviving their hopes of reaching the T20 World Cup’s semifinals. South Africa secured a crucial six-wicket victory over India on Sunday after a 65-run defeat to Australia in their opener, followed by a narrow victory over Pakistan. The […]
# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê geslaagde operasies is uitgevoer om die nakoming van verordeninge af te dwing, verbruikers te beskerm en seker te maak sake-ondernemings kom wetlike en regulatoriese vereistes na. Spanne het nakomings-inspeksies uitgevoer in Mamelodi, waar talle ondernemings gesluit is. Moya sê amptenare het ook boetes uitgereik vir verskeie verordenings-oortredings, beslag […]
# Die vakverbond Cosatu in Gauteng verwelkom die omvattende hersiening van die provinsiale Verkeersbeampte-program wat daarop gemik is om misdaad te bekamp, openbare infrastruktuur te beskerm en volhoubare werksgeleenthede vir jongmense te skep. ʼn Nuwe gemengde model sal die program omskep in ʼn enkele Verkeersbeampte-korps wat oor drie spesialis-rigtings bedryf word. Cosatu se woordvoerder, Amos […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya says by-law enforcement compliance operations have yielded great success across the metro. This is part of ongoing efforts to enforce municipal by-laws, protect consumers and ensure that businesses comply with legal and regulatory requirements. Teams conducted compliance inspections in Mamelodi, where several businesses were shutdown. Moya says officials also issued […]
# Parliament’s portfolio committee on Police chairperson, Ian Cameron, is calling for the Police ministry to provide a detailed explanation on the allocated 600-million-rand to strengthen security measures for next week’s anti-immigration protest. Acting minister of Police Firoz Cachalia has defended the expenditure, saying large-scale security operations are necessary when there are attempts to destabilise the […]
# Die Chemiese, Energie-, Papier-, Drukkers-, Hout- en Verwante Werkersunie het ‘n groot regsoorwinning behaal in ‘n voortgesette arbeidsgeskil waarby 24 van sy lede in diens van Hoya Lens Suid-Afrika Beperk betrokke is. Die geskil spruit uit die onregverdige ontslag van 24 werkers in Augustus 2020. Glen Tshabalala van die vakbond sê die Arbeidshof het […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Stad Kaapstad se hersiene begroting vir die 2026/2027-boekjaar sal groot finansiële druk op inwoners plaas en gewone salaristrekkers en lojale betalers van eiendomsbelasting verder verarm. Die begroting word Maandag tydens ʼn raadsvergadering ter tafel gelê. Pieter Jansen van Vuuren van die VF Plus sê inwoners sal weereens gebuk gaan […]