# Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, het ʼn voorlopige groep van 32 aangekondig vir die Wêreldbekertoernooi in Amerika, Kanada en Mexiko. Dit sluit sewe spelers in wat in die buiteland speel, onder andere Lyle Foster and Olwethu Makhanya. Mamelodi Sundowns en Orlando Pirates het elk nege spelers in die groep en Bradley Cross […]
# The GOOD Party says the Western Cape High Court, declaring the City of Cape Town’s new fixed charges invalid and unlawful, has exposed weaknesses in the metro’s tariffs. The metro’s introduction of the fixed charges for water, sanitation, and cleaning will now be set aside as of the end of June this year. GOOD’s […]
# Tennis: Coco Gauff sal haar Franse Ope-titel begin verdedig teen haar Amerikaanse landgenoot, Taylor Townsend. Haar grootste uitdaging tot die kwarteindronde is nog ‘n Amerikaner, Amanda Anisimova, wat nog nie weer gespeel het sedert die Miami-ope nie. Die wêreld-nommer-een, Aryna Sabalenka van Belarus, wat steeds haar eerste Roland Garros-triomf nastreef, speel in die eerste […]
# Soccer: Bafana Bafana coach Hugo Broos has announced a 32-man preliminary squad for the upcoming World Cup set to be held in the US, Canada and Mexico. There are seven overseas-based players in the squad, including Lyle Foster and Olwethu Makhanya. Mamelodi Sundowns and Orlando Pirates have nine players each in the squad. Bradley […]
# Betogers het gister twee hospitaaltente waar Ebola-pasiënte in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo behandel word, aan die brand gesteek. Dit volg nadat ʼn jong man wat aan die siekte dood is, se familie verbied is om sy liggaam weg te neem en te begrawe. Ses pasiënte het ten tyde van die […]
# Minister of Justice and Constitutional Development, Mmamoloko Kubayi, says the window for public comments on the Protected Disclosure Act will not be extended. Civil society organisations called for an extension, citing serious shortcomings and limited public awareness. The legislation seeks to overhaul the whistleblower protection framework by introducing stronger safeguards, clearer reporting procedures, and financial incentives […]
# The Gauteng government says the DA’s statements regarding the Alternative Building Technology housing project in Vosloorus Extension 9 in Ekurhuleni are misleading. The party says the metro has already spent over 56-million-rand on the project using alternative building technology, yet it stands incomplete, vandalised and abandoned for years. The DA accused premier Panyaza Lesufi […]
# Die Oos-Kaapse polisie het ʼn soektog van stapel gestuur nadat vier afsonderlike moorde gister in Walmer, Gqeberha, aangemeld is. Die liggame van ses mans tussen 23- en 56-jaar is met talle wonde in verskillende dele van Walmer aangetref. Die polisiewoordvoerder, Nobuntu Gantana, sê ondersoekbeamptes probeer vasstel of die moorde met mekaar verband hou:
# Adjunkpresident Paul Mashatile veroordeel die onlangse vlaag betogings teen migrante deur teenmigrante-groepe soos March and March. Hy het gister vrae in die Nasionale Vergadering beantwoord en gewaarsku dat immigrasie-sake deur die oppergesag van die reg hanteer moet word en nie deur massa-geweld of gepeupelreg nie. Mashatile sê wetstoepassingsagentskappe moet immigrasiekwessies volgens wet hanteer: