# Eerste minister Andy Burnham sê Brittanje sal Oekraïne steeds ondersteun om homself teen Russiese aggressie te verdedig. Moskou se ambassade in Londen het Brittanje daarvan beskuldig dat hy doelbewus kies om die krisis te vererger, en sê hoe dieper sy betrokkenheid, hoe hoër die prys wat hy sal betaal. Britse hommeltuie is in onlangse Oekraïense aanvalle op Moskou gebruik. Burnham sê Brittanje sal Oekraïne steun in sy uur van nood:
Britse eerste minister sê sy land sal Oekraïne steeds ondersteun [KLANK]
ENG BurnhamOnUkraine