# Die minister van Landbou, John Steenhuisen het die verlaging van voedselinflasie tot die laagste vlak in 14 maande verwelkom, maar hy waarsku dat stygende brandstofpryse Suid-Afrika se landbousektor bedreig. Volgens die inligting van die Verbruikersindeks het inflasie op kos en nie-alkoholiese drank in April tot 2,9-persent gedaal teenoor 3,6-persent in Maart. Steenhuisen sê diesel […]
# The Freedom Front Plus says the country is on the brink of ruin after more than three decades of ANC rule. The party officially launched its registration campaign in Centurion ahead of the local government elections in November. FF Plus leader Corné Mulder says incompetence and corruption have eroded state institutions and caused municipalities to […]
# Protesters set alight two hospital tents treating Ebola patients in the eastern Democratic Republic of Congo yesterday. This comes after relatives of a young man thought to have died from the virus were prevented from taking his body away for burial. Six patients were receiving treatment in the medical tents at the time of […]
# Krieket: Gujarat Titans het ʼn oortuigende oorwinning van 89 lopies oor Chennai Super Kings behaal en hul kans versterk om onder die toptwee in die Indiese Premierliga te eindig en twee geleenthede te kry om die eindstryd te haal. Hulle het 229 vir vier behaal na aanvangskolwer Sai Sudharsan se 84. Mohammed Siraj en […]
# ActionSA in Tshwane has welcomed the metro’s 2026/2027 fully-funded budget of 58.5-billion-rand tabled by deputy mayor and mayoral committee member for Finance, Eugene Modise. The budget, which includes operating revenue of R57.1 billion and expenditure of R55.6 billion, prioritises financial stability, economic revitalisation and investment attraction, among others. ActionSA caucus leader, Henriette Frohlich, says Tshwane […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het die Oos-Kaapse Provinsiale Taakspan aangekondig met Oscar Mabuyane as leier. Die nuwe span se taak is om die provinsie in die komende plaaslike regeringverkiesing na ‘n beslissende oorwinning te lei. Die adjunk-leier is Mlungisi Mvoko. Helen Sauls-August is die koördineerder met Nanziwe Rulashe as haar adjunk […]
# Eastern Cape police have launched a manhunt following four separate murder incidents reported in Walmer, Gqeberha, yesterday. The bodies of six men aged between 23 and 56 were found with multiple gunshot wounds in different areas in Walmer. Police spokesperson, Nobuntu Gantana, says investigators are probing whether the cases may be linked:
# Israel sê hy het al die buitelandse aktiviste wat aangehou is nadat hul Global Sumud-flottielje Maandag in internasionale water op pad na Gaza onderskep is, gedeporteer. Altesaam 422 aktiviste, insluitend ses Suid-Afrikaners, is gister op drie vliegtuie van die Turkse lugredery uit die suide van Israel gevlieg. Meer as 50 bote was deel van […]
# Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Roelf Meyer, sê hy is vriendelik by die Withuis ontvang en sien uit daarna om die land te verteenwoordig. Hy het gister sy geloofsbriewe aan president Donald Trump van Amerika oorhandig. Hy vervang Ebrahim Rasool na meer as ʼn jaar van spanning tussen Pretoria en Washington. Meyer het aan […]