# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta verwelkom die Openbare Beskermer se bevindings oor die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente. Die verslag onthul dat meer as 40-duisend studente op onbehoorlike wyse NSFAS-befondsing van ongeveer 5,1-miljard-rand ontvang het. Makaneta vra die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, om die bevindinge dringend in werking te stel:
Onderwysaktivis sê strenger bestuurstelsels is nodig by NSFAS [KLANK]
ENG MakanetaONSystems