# Die energiereguleerder, NERSA, het twee openbare raadplegings-prosesse van stapel gestuur namate Suid-Afrika na ‘n mededingende elektrisiteitsmark beweeg. Die reguleerder het dokumente vrygestel oor groothandelpryse vir elektrisiteit en oorgangsraamwerke vir opwekkingspryse. NERSA sê die voorstelle is gemik op die ondersteuning van ‘n billike, deursigtige en finansieel-volhoubare elektrisiteitsmark onder die Suid-Afrikaanse Groothandelsmark vir Elektrisiteit. Skriftelike voorleggings […]
# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, het die LUR vir Landbou, Landelike en Ekonomiese Ontwikkeling, Vuyiswa Ramokgopa, as waarnemende premier aangestel. Ramokgopa sal tot Maandag in die amp dien, terwyl Lesufi nie in die provinsie is nie. Die aanstelling is in ooreenstemming met die Grondwet. Die Gautengse regering sê Ramokgopa sal alle verantwoordelikhede, magte […]
# Die Vryheidsfront Plus se leier, Corné Mulder, sê koalisies is onvermydelik voor November se plaaslike regeringsverkiesing, en die party ondersoek landwyd koalisie-keuses. Hy het in Centurion gesê hy sal nie met die ANC, die EFF of die MK-party op munisipale vlak saamerk nie. Mulder het aan die SABC gesê al is die VF Plus […]
# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê daar is goeie tekens dat ‘n ooreenkoms binne bereik is om die Iranse oorlog te beëindig. Pakistan en ander streeksbondgenote werk aan ‘n diplomatieke oplossing. Iran versper sedert Februarie die Seestraat van Hormuz, wat ‘n deurgang vir ‘n vyfde van die wêreld se olie-uitvoere is. […]
# Roadrunning: The Cape Town Marathon will see 27-thousand runners line up for Sunday’s race, including a field of world-class elite runners and wheelchair athletes. A further 17-thousand 500 athletes will take part in the accompanying ten-kilometre and five-kilometre Peace Runs, as well as tomorrow’s Cape Town Trail Marathon over 22-kilometre and 11-kilometre. This means […]
# Transnet Spoorweg se infrastruktuurbestuurder het privaat ondernemings uitgenooi om te bie vir ‘n huurkontrak, ontwikkeling en die bedryf van drie stasiegeriewe in die Wes-Kaap. Dit behels die stasies van Dal Josafat, Hugenote en Bitterfontein, met ‘n huurooreenkoms van minstens tien-jaar. Suksesvolle bieërs sal stasiegebiede, insluitend pakskure en kleinhandelgeboue, opknap en in stand hou. Uitvoerende […]
# Gauteng premier Panyaza Lesufi has appointed MEC for Agriculture, Rural and Economic Development Vuyiswa Ramokgopa, as acting premier. Ramokgopa will serve in the role until Monday, while Lesufi is out of the province. The appointment is in line with the Constitution. The Gauteng government says Ramokgopa will assume all responsibilities, powers and duties of […]
# The Department of Home Affairs in KwaZulu-Natal says only two out of 457 migrants processed in Durban were found to be in the country illegally. The group had been moved to a shelter after seeking protection from anti-migrant groups. KZN Home Affairs manager Cyril Mncwabe says one person was found with a fraudulent permit, […]
# Freedom Front Plus leader Corné Mulder says coalitions are unavoidable ahead of November’s local government elections, and the party is exploring coalition options nationwide. Mulder was speaking in Centurion, where he ruled out working with the ANC, the EFF, and the MK Party at municipal level. He told the SABC although they remain part […]