# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, en die LUR vir Polisietoesig en Gemeenskapsveiligheid, Anroux Marais, het die Prokureurs in Polisiestasies-projek formeel van stapel gestuur. Dis ‘n vennootskap met die polisie en ‘n internasionale organisasie teen Transnasionale Georganiseerde Misdaad. Regslui sal by polisiestasies ontplooi word om geregsdienaars te help met onder meer die voorbereiding van dossiere, terwyl die polisie steeds ondersoeke beheer. Winde se woordvoerder, Regan Thaw, sê doeltreffende wetstoepassing begin op stasievlak:
Wes-Kaap en polisie stuur Prokureurs in Polisiestasies-projek van stapel [KLANK]
ENG ThawOnProject