Skip to content

JMPD stel bewering reg wat verdagte verbind met skietvoorvalle in Westbury [KLANK]

# Die Johannesburgse Metropolisie het dit duidelik gemaak dat ‘n verdagte wat gister in Lenasia-Suid in hegtenis geneem is, nie verbin kan word met die onlangse dodelike bendeverwante skietvoorvalle in Westbury nie. Woordvoerder Xolani Figla sê die regstelling volg op verdere ondersoeke wat getoon het dit was aanvanklik ‘n geval van identiteits-verwarring. Hy sê die verdagte bly in aanhouding op vuurwapenverwante aanklagte, en die ondersoek na die skietvoorvalle in Westbury duur voort:

ENG FihlaOnCorrection