# Die Afrika-Unie en Indië het hul forumberaad uitgestel weens die verergerende Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo. Gesondheidsbeamptes sê die uitbreking het versprei na ‘n gebied in die Suid-Kivu-provinsie wat deur M23-rebelle beheer word. Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê meer as 139 sterftes en 600 moontlike gevalle is aangeteken. Pogings om die uitbreking te beperk, […]
# Die vakbondfederasie Cosatu verwelkom die Internasionale Geregshof se uitspraak wat werkers se basiese reg beskerm om te staak. Die hof het gelas die reg om te staak word beskerm ingevolge die Internasionale Arbeidsorganisasie se 1948-verdrag oor Vryheid van Omgang. Matthew Parks van Cosatu sê om te staak is ‘n kerninstrument van gesamentlike bedinging:
# South African activist Ebrahim Peters claims he was tortured by Israeli forces because of his nationality after being detained during a Gaza-bound humanitarian mission. He was among six members of Global Sumud Flotilla South Africa who were stopped at sea. The group has since been released and is expected back in South Africa tomorrow. […]
# The African Union and India have postponed the India-Africa Forum Summit due to the worsening Ebola outbreak in the Democratic Republic of the Congo. Health officials say the outbreak has spread to an area controlled by M23 rebels in South Kivu province. The World Health Organisation says more than 139 deaths and 600 suspected […]
# Padwedlope: Die Kaapstadse marathon verwag Sondag 27-duisend atlete, insluitend wêreldklas elite- en rolstoel-atlete. ‘n Verdere 17-duisend-500 atlete sal deelneem aan die gepaardgaande Vredeswedlope oor tien- en vyf-kilometer, en aan môre se Kaapstadse roetemarathons oor 22- en 11-kilometer. Dit beteken daar gaan altesaam 44-duisend-500 deelnemers wees, wat dit een van die grootste wedloop-byeenkomste in Afrika […]
# Die Departement van Binnelandse Sake in KwaZulu-Natal sê slegs twee uit 457 migrante wat in Durban verwerk is, was onwettig in die land. Die groep is na ‘n skuiling verskuif nadat hul gevra het vir beskerming teen anti-migrantegroepe. Die departement se bestuurder, Cyril Mncwabe, sê een persoon het ‘n bedrieglike permit gehad, terwyl ‘n […]
# ActionSA’s Ekurhuleni mayoral candidate, Xolani Khumalo, will formally approach the Gauteng Cooperative Governance and Traditional Affairs MEC Jacob Mamabolo, following mayor Nkosindiphile Xhakaza alleged failure to table a report on City Manager Kagiso Lerutla. Lerutla was arrested in April on charges of fraud, corruption and defeating the ends of justice. Khumalo’s spokesperson, Tumelo Tshabalala, […]
# Die Verenigde Nasies sê vertragings met die instelling van ‘n oorgangsplan vir Gaza wat deur die Veiligheidsraad gesteun word, sal slegs lyding vererger en herstel ondermyn. ‘n Voorstel wat in November aanvaar is, onderskryf die Amerikaanse vredesplan vir die beëindiging van die konflik, magtig die Vredesraad-oorgangsowerheid en steun ‘n internasionale bestendigingsmag wat die weg […]
# Soccer: Manchester City striker Erling Haaland and Martin Odegaard of Arsenal are the big names in Norway’s squad for the World Cup, announced by King Harald. Odegaard was named captain. This year will be the first time in the tournament for the country since 1998. Norway qualified by winning all eight qualifying matches in […]