# Die familie van die 21-jarige Zenande Chiloane van Mbombela sê begrafnisreëlings word nou getref nadat sy liggaam uit die Krokodilrivier naby Kamagugu Township gevind is. Chiloane was nege dae lank vermis nadat die voertuig waarin hy saam met twee ander gereis het, in die rivier beland het. Polisieduiker Johan Potgieter sê sy liggaam is […]
# Die geskorste KwaZulu-Natal Valke-brigadier Campbell Nyuswa het aan die Madlanga-kommissie gesê hy twyfel of ‘n kluis met gekonfiskeerde dwelms oopgebreek is met ‘n boor. Nyuswa sê hy vermoed die toneel is moontlik tydens die diefstal herrangskik. In reaksie op die voorsitter van die kommissie, Mbuyiseli Madlanga, se vraag, het Nyuswa bevraagteken waarom ondersoekbeamptes nie […]
# AfriForum is optimisties oor die landbousektor ná die DA se voorgestelde kabinetskommeling in die regering van nasionale eenheid, wat Willie Aucamp as die voorgestelde nuwe minister van Landbou insluit. Die organisasie glo die moontlike verandering is ‘n positiewe stap om die bek-en-klouseer-krisis, wat swak bestuur is, aan te pak. Lambert de Klerk van AfriForum […]
# Sokker: Meer as 54-miljoen kykers in Kanada, die VSA en Mexiko het tot ingeskakel vir die gasheerlande se Wêreldbeker-groepwedstryde. Amerika se openingswedstryd teen Paraguay het 27,5-miljoen kykers gelok, die meeste kykers ooit vir ‘n sokkerwedstryd wat in die land uitgesaai is. Die president van die wêreldbeheerliggaam, FIFA, Gianni Infantino, beskryf die syfers as geskiedkundig, […]
# Sokker: Wêreldbekersokkerspelers trek nou aandag vir ‘n heel ander rede. Kunsmatige-intelligensie-navorsers het op grond van die sogenaamde goue gesigsverhouding ’n lys saamgestel van die aantreklikste spelers. Hoe nader ‘n persoon se gelaatstrekke aan die ‘Goue Verhouding’ van 1.618-tot-een is, hoe meer esteties gebalanseerd is hy of sy. Die maatskappy wat die ontleding gedoen het, […]
# The High Court in Johannesburg has reserved judgment in the MK Party’s challenge to the 2024 general election results. The party is seeking to have the outcome set aside, arguing that the results were compromised after the Electoral Commission’s results dashboard went offline for about two hours during the counting process. The commission has […]
# Suspended KwaZulu-Natal Hawks Brigadier Campbell Nyuswa has told the Madlanga Commission he doubts that a strong-room safe containing seized drugs was breached by grinding the door. Nyuswa said he suspected the scene may have been staged during the theft. Responding to the commission’s chairperson Mbuyiseli Madlanga, Nyuswa questioned why investigators did not obtain expert […]
# AfriForum says it’s optimistic about the agriculture sector following the DA’s proposed cabinet reshuffle in the government of national unity, which includes Willie Aucamp as the suggested new Agriculture minister. The organisation believes the possible change is a positive step in addressing the foot-and-mouth disease crisis, which has been poorly managed. AfriForum’s Lambert de […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die landbousektor wag om te sien of die voorgestelde leierskapsverandering in die Ministerie van Landbou ‘n verbetering gaan wees. Die party sê berigte dat die voormalige DA-leier en minister van Landbou, John Steenhuisen, moontlik met Willie Aucamp vervang kan word, het die sektor in onsekerheid gedompel. Wynand Boshoff van die […]