Skip to content

Meer as R42-miljoen aan voormalige mynwerkers en families in die Oos-Kaap uitbetaal [KLANK]

# Die Minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, en die premier van die Oos-Kaap, Oscar Mabuyane, het die uitbetaling van meer as 42-miljoen-rand aan vergoeding en voordele aan voormalige mynwerkers en oorlewende begunstigdes verwelkom. Die betalings is gemaak tydens ‘n uitreikprogram van 41 dae wat in Julie begin het. Die woordvoerder van die Departement, Thobeka Magcai, sê die program sal landwyd voortgesit word om te verseker kwalifiserende voormalige mynwerkers en hul gesinne ontvang die voordele waarop hulle geregtig is:

ENG MagcaiOnPayment