# Die geskorste KwaZulu-Natalse Valke-brigadier, Campbell Nyuswa, het voor die Madlanga-kommissie getuig die provinsiale hoof van die Valke, Leseja Senona, het albei stelle sleutels van ‘n kluis met gekonfiskeerde dwelmbewyse gehad. Die bewyse sluit 541 kilogram kokaïen in, met ‘n geraamde waarde van sowat 200-miljoen-rand waarop beslag gelê is tydens ‘n klopjag in Port Shepstone […]
# Sokker: Bafana Bafana speel môre teen die Tsjeggiese Republiek in sy Wêreldbeker-groep A-wedstryd nadat hy 2-0 teen die gasheer, Mexiko, verloor het in Donderdag se openingswedstryd. Suid-Afrika is daarvan beskuldig dat hy totaal oorskadu is, skaars ‘n doelskop kon waag en twee rooikaarte verdien het. Die Springbokrugbyspan se hulpafrigter, Deon Davids, sê egter Suid-Afrikaners […]
# The Freedom Front Plus says the agricultural sector is waiting to see whether the proposed leadership change at the Agriculture Ministry will bring improvements. The party says reports that former DA leader and Agriculture minister John Steenhuisen may be replaced with Willie Aucamp have placed the sector in a period of uncertainty. The FF […]
# President Cyril Ramaphosa vra geloofsgemeenskappe om ‘n sleutelrol te speel in die hantering van Suid-Afrika se migrasie-uitdagings en om die nasionale dialoogproses te ondersteun. Hy het tydens ‘n spesiale vergadering met godsdiensleiers in die Uniegebou in Pretoria gesê kommer oor onwettige immigrasie is ‘n werklikheid, maar nie die hoofoorsaak van werkloosheid, armoede en misdaad […]
# Die ANC-Jeugliga in Gauteng verwelkom die voorlopige skorsing van die hoofinspekteur van Gautengse Verkeer, Samuel Mashaba, en neem kennis van die regstappe wat die hoof van die Valke, Ebrahim Kadwa, betrek. Oscar Kanyane van die liga sê dit bewys geen openbare amptenaar is bo die wet verhewe nie en beklemtoon die belangrikheid van aanspreeklikheid. […]
# Tongaat Hulett het likwidasie vrygespring nadat ‘n reddingsooreenkoms vanoggend onderteken is met die Nywerheidsontwikkelingskorporasie en ‘n internasionale beleggingsgroep, Vision Consortium. Die ooreenkoms sal na verwagting die suikerprodusent bestendig kry en sowat 250-duisend werksgeleenthede beskerm, verbonde aan sy bedrywighede en voorsieningsketting. Dit vorm deel van ‘n breër herstruktureringspoging om finansiële volhoubaarheid te herstel en ekonomiese […]
# Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, het bevestig die DA-leier Geordin Hill-Lewis het president Cyril Ramaphosa gevra vir veranderings aan die party se verteenwoordiging binne die regering van nasionale eenheid. Dit sluit in dat die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, oorneem as minister van Landbou en John Steenhuisen verskuif […]
# Soccer: World Cup players have now drawn attention for another reason. Artificial intelligence researchers compiled a list of the most attractive players based on golden face ratio. The closer a person’s facial features are to this ratio of 1.618-to-one, the more aesthetically balanced they are. However, the company who did the analysis emphasises it […]
# Soccer: Bafana Bafana plays Czechia in World Cup Group A tomorrow night after losing 2-0 to co-hosts Mexico in Thursday’s opening match of the tournament. South Africa was criticised for being completely outplayed, barely registering a shot at goal and earning two reds cards. But Springbok rugby assistant coach Deon Davids asked South Africans […]