Skip to content

Minister van Vervoer betreur dood van slagoffers in botsings in Mpumalanga en Wes-Kaap [KLANK]

# Die minister van vervoer, Barbara Creecy, het haar medelye betuig met die naasbestaandes van 29 mense wat in twee padongelukke dood is. Een-en-twintig mense is gister op die N1 in die Wes-Kaap dood in ‘n botsing waarby twee taxi’s en ‘n Suzuki Brezza-SUV betrokke was, terwyl agt mense Sondag in ‘n botsing reg van voor op die N17 naby Ermelo in Mpumalanga dood is. Die woordvoerder van die departement, Collen Msibi, sê die Padverkeersbestuurskorporasie is opdrag gegee om die ongelukke te ondersoek:

ENG MsibiOnDeadlyCrashes