Nuus 18:00
BULLETIN 22 Oktober 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Getuie B onthul ‘n ballistiese inskrywing is verwyder op die dag van Katiso “KT” Molefe se inhegtenisneming # Die Hooggeregshof in Pretoria beslis Zuma moet 28,9-miljoen-rand se regskoste terugbetaal# En rugby: Mapimpi gaan die Bokke se jaareind-toer misloop na hy vir vyf wedstryde geskors […]