Nuus 12:00
BULLETIN 22 Oktober 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa sê Suid-Afrika en Indonesië is verbind tot die versterking van bilaterale bande# Ses mans verskyn in die hof vir die moord op die Kaizer Chiefs-ster Luke Fleurs# En die veldbrand naby die Drakenstein-gevangenis in die Boland is ten volle onder beheer # […]