Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 23 Oktober 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Groep van Vooraanstaande Persone hersien benoemings vir die nasionale dialoog-beheerkomitee# Sewe polisiebeamptes is in Johannesburg in hegtenis geneem vir beweerde afpersing en ontvoering # En die VSA stel sanksies in teen Rusland se twee grootste oliemaatskappye Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin […]