Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 23 Oktober 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Groep van Vooraanstaande Persone hersien benoemings vir die nasionale dialoog-beheerkomitee
# Sewe polisiebeamptes is in Johannesburg in hegtenis geneem vir beweerde afpersing en ontvoering
# En die VSA stel sanksies in teen Rusland se twee grootste oliemaatskappye
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………