Nuus 14:00
BULLETIN 6 Januarie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Europa verwerp Trump se uitsprake oor Amerika wat Groenland vir nasionale veiligheid benodig# DIRCO doen ‘n beroep op die VN vir ‘n Veiligheidsraads- vergadering oor die aanval in Venezuela# En tennis: Die Russies-gebore Daria Kasatkina is onder druk wanneer sy vir Australië speel […]