Nuus 07:00
BULLETIN 7 Januarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Oudpresidente Zuma en Mbeki dien aansoeke in om regter Khampepe te verwyder# ‘n Buitelandse burger is in hegtenis geneem nadat 10 tienerseuns in Johannesburg gered is# En tennis: Die enkelspelkampioene by die Australiese Ope sal elk 46,5-miljoen-rand verdien # Jacob Zuma en Thabo […]