Nuus 17:00
BULLETIN 3 Maart 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Cyril Ramaphosa loof Nelson Mandela en Oliver Tambo se standbeelde as ‘n geskiedkundige eerbewys# Die ministerie van Polisie verleng OPOD se tydelike leierskap# En, die Wes-Kaapse polisie-kommissaris vra vir strenger maatreëls teen geweldsmisdaad en onwettige vuurwapens # President Cyril Ramaphosa beskryf die onthulling […]