Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 4 Maart 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # COPE se leier Mosiuoa Lekota is in die ouderdom van 77 jaar oorlede # DA sê DIRCO doen nie genoeg om gestrande Suid-Afrikaners in die konflik-geteisterde Midde-Ooste te help nie# En Alcaraz, Sinner, Ledecky en Norris word benoem vir die Laureus-wêreldsporttoekennings Bly ingeskakel op ………. […]