Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 4 Maart 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# COPE se leier Mosiuoa Lekota is in die ouderdom van 77 jaar oorlede
# DA sê DIRCO doen nie genoeg om gestrande Suid-Afrikaners in die konflik-geteisterde Midde-Ooste te help nie
# En Alcaraz, Sinner, Ledecky en Norris word benoem vir die Laureus-wêreldsporttoekennings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………