Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Israel se eerste minister sê Amerika en Israel se oorlog teen Iran sal nie jare lank duur nie
# Cosatu vra ‘n onmiddellike wapenstilstand te midde van die toenemende spanning in die Midde-Ooste
# Die dodetal in die gebou-instorting in Johannesburg styg tot agt
# En rugby: Rassie Erasmus sê die Springbokgroep se diepte is hierdie seisoen noodsaaklik voor volgende jaar se Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………