Nuus 15:00
BULLETIN 7 Mei 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering gelas streeksamewerking om bestendige voorsiening van brandstof en kunsmis te verseker# Die kabinet veroordeel vals xenofobie-video’s# En rugby: Die Junior Bokke sal die Onder-20 kampioen wees as hul Saterdag die Baby Blacks klop # Die regering het streeksamewerking binne die Suider‑Afrikaanse […]