Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 8 Mei 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa is bemoedig deur die privaatsektor se beleggings in hernubare-energie# Die Departement van Gesondheid monitor vier moontlike hantavirusgevalle in die Wes-Kaap# En Olimpiese Spele: Die IOK hef alle beperkings op Belarussiese atlete op Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………