Nuus 11:00
BULLETIN 6 Mei 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Adjunkpresident Mashatile sê daar is geen xenofobie in Suid-Afrika nie# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake sê “Operation Epic Fury” teen Iran is afgehandel # En rugby: Die Bok-senter Jan Serfontein tree uit ná ‘n roemryke loopbaan # Adjunkpresident Paul Mashatile het herbevestig dat daar […]