Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 6 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê daar is geen xenofobie in Suid-Afrika nie
# Die ANC eis ‘n verduideliking oor die Hantavirus-pasiënt in Johannesburg
# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake sê Operasie “Epic Fury” teen Iran is afgehandel
# En rugby: Die Springbok-senter Jan Serfontein tree uit na ‘n roemryke loopbaan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………