Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Wêreld-gesondheidsorganisasie spoor passasiers na van ‘n Airlink-vlug van Sint Helena na Johannesburg weens kommer oor die hantavirus
# COSATU in Johannesburg is kwaad omdat minister Godongwana weier om ‘n betalingsooreenkoms met munisipale werkers in te stel
# Sokker: Die Premierliga-titelstryd is wyd oop na Sundowns se gelykopstryd teen Chiefs
# En gure weer veroorsaak chaos aan die Tuinroete
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………