Nuus 17:00
BULLETIN 28 Julie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Madlanga-kommissie ondervra Andrea Johnson oor ‘n davaardiging vir die Taakspan vir Politieke Moorde # Die Bedrogvoorkomingsdiens waarsku oor belastingbedrog # En, ‘n Vlak 6-weerwaarskuwing word vir KZN uitgereik namate die gevaar van swaar reën toeneem # Die Madlanga-kommissie het die voormalige hoof […]