Skip to content

Wes-Kaapse leerders aangemoedig om gefokus te bly met matriek proefeksamens wat begin [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, Jaco Londt, het die provinsie se 71-duisend-289 voltydse matriekkandidate sterkte toegewens met die begin van die proefeksamens die week. Londt sê die eksamens bied leerders die geleentheid om hul vordering te evalueer en areas te identifiseer wat meer aandag benodig voor die finale Nasionale Senior Sertifikaat-eksamens. Hy het leerders versoek om toegang tot vorige vraestelle, studiegidse, vakondersteuning en welstandshulpbronne te verkry deur die Departement se Matriekopleidingsplatform:

ENG-LondtOnExams