# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Suid-Afrika is in ʼn bepalende dekade wat sy energiemark-hervorming betref, met geleenthede in opwekking en transmissie, asook vir beleggers om die argitektuur van Afrika se toekomstige kragstelsel te vorm. Die Geïntegreerde Hulpbronne-plan wat verlede jaar goedgekeur is, dui op 2,2-duisend-miljard-rand se belegbare energiegeleenthede wat tot […]
# Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, sê die uitdagings wat deur onwettige immigrasie veroorsaak word, vereis verenigde optrede en solidariteit. Tienduisende migrante uit Marokko het verlede week die grens na die Spaanse enklawe Ceuta oorgesteek. Volgens Spaanse owerhede is ongeveer 69-duisend-500 migrante weer terug in Marokko nadat hulle verlede Donderdag […]
# March and March-stigter, Jacinta Ngobese-Zuma, sê die massabetogings op 30 Junie teen onwettige buitelanders het gelei tot minder misdaad, plek in skole vir Suid-Afrikaners en beter gesondheidsorg. Die Grensbestuursowerheid het tussen 7 Junie en 14 Julie meer as 72-duisend repatriasies na verskillende lande hanteer. Ngobese-Zuma sê baie kinders van onwettige immigrante het die land […]
# Die Gautengse taakspan vir politieke moorde het vyf verdagtes vasgetrek in verband met die moorde op die ANC-wyksraadslid vir wyk 10 in die Stad Tshwane, Thabang Masemola, en die EFF-lid Aaron Makola. Twee verdagtes, insluitend die vermeende sluipmoordenaar, is gearresteer vir Masemola se moord in Julie 2025 in Mamelodi-Oos. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, […]
# Tennis: Die derde-gekeurde Amerikaner Taylor Fritz het sy elfde ATP-toertitel beklink toe hy die DC-ope in Washington gewen het. Hy het die Spanjaard Rafael Jodar verslaan om sy eerste titel sedert Junie verlede jaar te buit, en die eerste op ʼn hardebaan sedert Februarie 2024. In die vroue-eindstryd het die 21-jarige Alexandra Eala die […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 04 Augustus 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die hoof van die Valke, Ebrahim Kadwa, het sy stryd verloor om die polisie te verhoed om toegang tot sy foon te verkry. Die koerant skryf Kadwa sê die foon is sonder ‘n beslagleggingsbevel deur die polisie gevat. # […]