Skip to content

Verenigings vra beskerming vir e-taxibestuurders op Kaapstadse Internasionale Lughawe [KLANK]

# Die Wes-Kaapse E-taxivereniging en Operasie Ubuntu vra die Suid-Afrikaanse Lughawensmaatskappy en die polisie om dringend op te tree teen die voortgesette aanslag op e-taxibestuurders op die Kaapstadse Internasionale Lughawe. Volgens berigte intimideer en val mans met klapmusse e-taxibestuurders aan. Operasie Ubuntu se woordvoerder, July Eccles, sê ACSA en die polisie se gebrek aan optrede stel die bestuurders en passasiers se lewens in gevaar:

ENG EcclesONSafetyCrisis