Skip to content

SAFTU sê vennootskap tussen regering en sakeondernemings sal werkers en armes se belange ondermyn [KLANK]

# Die vakverbond SAFTU het president Cyril Ramaphosa se bekendstelling van Fase Drie van die vennootskap tussen die regering en sakeondernemings veroordeel. Hy beskryf dit as ʼn verskerping van korporatiewe inmenging in die regering. Die vennootskap se derde fase fokus op die bespoediging van ekonomiese groei en uitbreiding van werksgeleenthede. SAFTU-woordvoerder Asive Dyani sê daar word verwag dat werkers die gevolge van ekonomiese besluite wat die regering en die sakesektor neem, moet aanvaar terwyl hulle organisasies uitgesluit word:

ENG DyaniONRamaphosa