# Sokker: Golden Arrows en Sekhukhune United is albei deur na die MTN8-halfeindronde. Arrows moes hard werk vir hul 1-0 oorwinning oor die 15-malige kampioene Kaizer Chiefs op die Moses Mabhida-stadion. Sekhukhune het AmaZulu met 4-3 in ekstra tyd op die Chatsworth-stadion in Durban verslaan, wat hulle vir die tweede agtereenvolgende seisoen in die laaste […]
# Die Chinese owerhede het Tifoon Dolphin afgegradeer tot ‘n tropiese storm. Meer as ‘n miljoen mense is gister uit hul huise in oostelike China, insluitend Shanghai, ontruim toe die tifoon land bereik het. Dit het ook Shanghai se twee lughawens genoop om meer as ‘n duisend vlugte te kanselleer. Terwyl die storm na die […]
# Die voormalige skoolhoof van Bergview College, Jaco Pieterse, sê hy hoop sy saak teen die EFF-leier Julius Malema sal help om gewone burgers teen politici en mense in magsposisies te beskerm. Malema sal na verwagting aangekla wor van crimen injuria nadat die Nasionale Vervolgingsgesag vertoë van AfriForum aanvaar het oor sy openbare bewerings dat […]
# Die Nobel-vredespryswenner, Malala Yousafzai, het Suid-Afrika versoek om saam met Afghaanse vroue en meisies te staan teen wat sy bestempel as “geslagsapartheid” onder die Pakistanse Taliban-bewind. Sy was gister een van die sprekers by die Nasionale Vrouedag-vieringe in Pretoria. Yousafzai is in Oktober 2012 deur die Taliban in die kop geskiet vir haar geslagsaktivisme. […]
# Tennis: Vir die eerste keer in drie jaar is die wêreld-nommer-vier, Coco Gauff, terug in die kwarteindronde by die National Bank-ope in Kanada. Gauff het haar plek in die laaste agt in Toronto verseker met ‘n 6-3, 6-1 oorwinning oor die tiener-kwalifiseerder Alina Korneeva. Nadat sy in 2021 vir die eerste keer in Montreal […]
# Sewe mense is volgens die Jemenitiese weermag dood en 30 beseer in ‘n Houthi-aanval op Jemen se Rooi See-hawestad Mocha. Vier militêre personeellede en drie burgerlikes is onder die slagoffers. Die weermag sê hul lugverdediging het 11 Houthi-hommeltuie wat by die aanval betrokke was, onderskep en vernietig. Die Houthi-militêre woordvoerder, Yahya Saree, sê missiele […]
# Die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, het ‘n 15-punt Gaza-vredesplan verwerp wat deur die Amerikaanse president Donald Trump se Vredesraad voorgestel is. Die plan sluit die volledige ontwapening van Hamas en alle ander gewapende groepe in Gaza in. Trump het dit verlede week ‘n monumentale stap in die rigting van blywende vrede en veiligheid […]
# President Cyril Ramaphosa sê baie moet nog gedoen word om veral geslagsgeweld en vrouemoord aan te spreek, wat die regering as ‘n nasionale ramp verklaar het. Die Verenigde Nasies se Vroueorganisasie reken die koers waarteen Suid-Afrikaanse vroue vermoor word is vyf keer die wêreldgemiddeld. Die president het gister die viering van die 70ste herdenking […]