# Die IVP se burgemeesterskandidaat in eThekwini, Mkhuleko Hlengwa, sê hy is vasbeslote om verandering in die metro te bring. Hy is tans die party se nasionale woordvoerder en minister van Vervoer in die regering van nasionale eenheid. Die IVP staan sterk in KwaZulu-Natal. Die party het ongeveer 600 kandidate meer in die komende verkiesing as in 2021. Hlengwa sê eThekwini het die potensiaal om een van die grootste ekonomieë in Afrika te word:
IVP-burgemeesterskandidaat Mkhuleko Hlengwa is vasbeslote om verandering te bring in eThekwini [KLANK]
ENG HlengwaOneThekwini