# Die #NotFitForPurpose-veldtog het ‘n grondwetlike uitdaging teen die Wet op die Nasionale Raad oor Geslagsgeweld en Vrouemoord van stapel gestuur. Die veldtog glo die wet gee nie die raad genoeg onafhanklikheid, gesag, hulpbronne en aanspreeklikheid om GBVF effektief te beveg nie. Kayan Leung van die veldtog het aan die media gesê die hofsaak is daarop gemik om te verseker die raad kan pogings behoorlik koördineer en regeringsverbintenisse in betekenisvolle optrede vir oorlewendes en gemeenskappe omskep:
#NotFitForPurpose-veldtog daag Wet op geslagsgeweld uit [KLANK]
ENG LeungOnCourtChallenges