# Die Madlanga-kommissie, wat misdaad, korrupsie en politieke inmenging in die strafregstelsel ondersoek, sal van Donderdag verdaag tot 11 September. Openbare verhore sal hierdie week op Woensdag eindig en op 14 September hervat. Die sewe werksdae is nodig om twee kommissarisse toe te laat om vorige verpligtinge na te kom. Jeremy Michaels van die kommissie sê personeel sal tydens die reses aanhou werk om voor te berei vir die volgende ronde openbare verhore:
Madlanga-kommissie verdaag vanaf Donderdag [KLANK]
ENG MichaelsOnRecess