# Die Nasionale Dialoog-bestuurskomitee het die proef-uitvoeringsraamwerk vir die Nasionale Dialoog amptelik aanvaar. Dit is ʼn praktiese riglyn vir die uitrol-fase van die Nasionale Dialoog-proefproses. Tydens die proefproses wat in Junie begin, sal 39 sektore van die Nasionale Dialoog altesaam 195 proef-dialoë in al nege provinsies koördineer. Die voorgestelde proef-dialoë se prioriteite is onder meer […]
# Sokker: Arsenal het ‘n senutergende wedstryd teen die reeds gerelegeerde Burnley 1-0 ingepalm en nader gekom aan sy eerste Premierskap-titel in 22-jaar. Kai Havertz het die enigste doel van die kragmeting aangeteken. Indien Manchester City vanaand verloor teen Bournemouth, wat reeds 16 agtereenvolgende wedstryde gewen het, sal Arsenal die titel inpalm. Indien City egter […]
# President Donald Trump van Amerika sê hy het sy administrasie opdrag gegee om eers te wag met ʼn beplande aanval op Iran wat vir vandag beplan was. Hy sê lande wat as bemiddelaars optree, het aan hom gesê die oorlog se einde is in sig. Hy het Teheran Sondag gewaarsku die tyd raak min […]
# ActionSA sê die Konstitusionele Hof se verklaring dat belangrike bepalings in die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering ongrondwetlik is, is ʼn aansienlike oorwinning teen staatsinmenging. Volgens die beslissing is Artikel 36 tot 40 wat betrekking het op die sogenaamde “behoeftesertifikaat”, ongrondwetlik. Dit sou die staat toelaat om te bepaal waar dokters, tandartse, verpleegkundiges en ander […]
# Die MK-party het sy nasionale woordvoerder en parlementslid, Nhlamulo Ndhlela summier geskors. Hy is met Sifiso Mahlangu vervang, wat onlangs sy pos as redakteur van The Star verlaat het. Ndhlela het die naweek ‘n verklaring voorgelees waarin hy beweer dat die pasgestigte MK-instituut volle beheer oor die party se leierskapstrukture sal oorneem. Die sekretaris-generaal, […]