Skip to content

IVP eis dringende ondersoek deur Politieke Taakspan na moorde op twee raadslidkandidate [KLANK]

# Die IVP eis die onmiddellike ontplooiing van die KwaZulu-Natal Politieke Taakspan om die moord op twee raadslede in afsonderlike voorvalle te ondersoek. Die raadslid van Wyk 17, Khethelo Mdluli, van die uMlalazi munisipaliteit, is verlede week by sy huis in Gingindlovu geskiet en hy is later in die hospitaal aan sy beserings oorlede. Die kandidaat vir Wyk 8 van die uMshwathi munisipaliteit, Lucky Sokhela, is Dinsdag doodgeskiet. Die woordvoerder van die IVP, Mkhuleko Hlengwa, sê die moord op twee politieke kandidate in een week is ‘n kommerwekkende neiging:

ENG HlengwaONCandidates