# Die ANC se parlementêre koukus sê die Konstitusionele Hof-beslissing oor president Cyril Ramaphosa se interdik bevestig dat geen parlementêre meerderheid, opposisieparty of politieke veldtog bo die wet verhewe is nie. Die hof het politieke partye en die ampsklagkomitee toestemming geweier om te appelleer teen ʼn tussentydse interdik wat openbare verhore in die Phala Phala-saak […]
# Transnet is op soek na vennote uit die privaatsektor om Suid-Afrika se B-Netwerk spoorlyne van sowat nege-duisend-98-kilometer te herstel, bestuur en in stand te hou. Die regering het deur die Transnet Spoor Infrastruktuurbestuurder ‘n versoek om inligting publiseer waarin belangstellende partye genooi word om voorstelle vir vennootskapgeleenthede voor te lê. Die uitvoerende hoof van […]
# Tennis: Die vyfde gekeurde Ben Shelton het sy Kanadese Ope-kroon in Montreal suksesvol verdedig en sy tweede ATP Meesters 1000-titel opgeraap. Die Amerikaner het sy landgenoot, Brandon Nakashima, verslaan en die vierde man hierdie eeu geword om sy Kanadese titel suksesvol te verdedig. Die ander drie is Andy Murray, Novak Djokovic en Rafael Nadal. […]
# Die National Coloured Congress se leier, Fadiel Adams, sê hy die Parlement aankla van laster. Dit volg nadat die Parlement verklaar het sy rekords ondersteun nie Adams se bewerings voor die Madlanga-kommissie dat sy skootrekenaar stukkend was nie. Die Parlement sê hy het toegang tot ander toestelle gehad om sy werk te doen. Adams […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 14 Augustus 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Madlanga-kommissie het getuienis aangehoor dat die KwaZulu-Natalse polisie se weergawe van die dood van die taxibaas, Bevan Loftus, hoogs onwaarskynlik is en dat dit eerder ‘n huurmoord onder die dekmantel van ‘n polisie-optrede was. Die bevelvoerder van die […]