# Die vakverbond Cosatu het die Foschini-groep gevra om ernstig te besin oor die uitwerking wat die sluiting van winkels op sy personeel gaan hê, en ʼn alternatiewe oplossing versoek. Die maatskappy wil teen 2029 sowat 280 winkels in Afrika sluit en op aanlyn verkope konsentreer wat tans beter presteer as gewone bedrywighede. Cosatu-woordvoerder, Nonzuzo Dlamini, sê die beplande sluiting kom op ʼn tydstip waar kunsmatige intelligensie en outomatisering tot afleggings lei. Sy sê werkers word dikwels sonder voldoende vergoeding gelaat:
COSATU vra Foschini-groep om sluiting van winkels versigtig te oorweeg [KLANK]
ENG DlaminiONFoschini