# Die polisie- en gevangenisse-vakbond POPCRU sê die vakbondfederasie COSATU se 15de nasionale kongres wat volgende week plaasvind, moet weer bevestig dat werkersklas-eenheid onaantasbaar is. Die tema is: “Bou ʼn militante, revolusionêre arbeidsbeweging en versterk teen-imperialistiese werkersklas-eenheid om werksgeleenthede te verdedig en sosialisme te bevorder”. POPCRU se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê die kongres moet ook aandag […]
# Die Valke, in samewerking met INTERPOL, hanteer vanmiddag die uitlewering van ses Nigeriese burgers wat na bewering lede is van die Black Axe georganiseerde misdaadnetwerk. Amerikaanse owerhede soek hulle vir internetbedrog en geldwassery wat met ‘n liefde-slenter verband hou. Die woordvoerder van die Valke, Katlego Mogale, sê die verdagtes het meer as 100 vroue […]
# Tennis: Die topgekeurdes speel die eerste keer in 13 jaar in die vroue-eindstryd van die Amerikaanse Ope. Elena Rybakina van Kazakstan, wat Maandag by Aryna Sabalenka van Belarus oorneem as wêreld-nommer-een, het die tuisgunsteling, Coco Gauff, uitgeskakel om die eerste keer die eindronde te haal. Sabalenka het nog ‘n Amerikaner, Jessica Pegula, op Flushing […]
# President Cyril Ramaphosa woon die naweek die 18de BRICS-beraad in Nieu-Delhi, Indië, by, met die tema “Bou vir veerkragtigheid, vernuwing, samewerking en sekerheid”. BRICS-leiers hanteer tans voortgesette geopolitieke spanning, insluitend in die Midde-Ooste en Oekraïne. Ramaphosa sê Suid-Afrika sal sy diplomatieke en ekonomiese voorkeure bevorder. Hy sal veral fokus op die uitbreiding van handel […]
# Die vervoervakbond UNTU sê Transnet se finansiële syfers vir die jaar wat op 31 Maart geëindig het, toon die staatsinstelling se omkeerstrategie begin vrugte afwerp. Transnet het vanjaar na-belasting-wins van 4,6-miljard-rand getoon, vergeleke met verlede jaar se verlies van 1,9-miljard-rand. UNTU se waarnemende hoofsekretaris, Atenkosi Plaatjie, sê ondanks Transnet se opwaartse neiging het dit […]