Skip to content

Vakbond UNTU bemoedig nadat Transnet weer wins maak [KLANK]

# Die vervoervakbond UNTU sê Transnet se finansiële syfers vir die jaar wat op 31 Maart geëindig het, toon die staatsinstelling se omkeerstrategie begin vrugte afwerp. Transnet het vanjaar na-belasting-wins van 4,6-miljard-rand getoon, vergeleke met verlede jaar se verlies van 1,9-miljard-rand. UNTU se waarnemende hoofsekretaris, Atenkosi Plaatjie, sê ondanks Transnet se opwaartse neiging het dit nog nie volkome herstel nie:

ENG PlaatjieONResults