# President Cyril Ramaphosa woon die naweek die 18de BRICS-beraad in Nieu-Delhi, Indië, by, met die tema “Bou vir veerkragtigheid, vernuwing, samewerking en sekerheid”. BRICS-leiers hanteer tans voortgesette geopolitieke spanning, insluitend in die Midde-Ooste en Oekraïne. Ramaphosa sê Suid-Afrika sal sy diplomatieke en ekonomiese voorkeure bevorder. Hy sal veral fokus op die uitbreiding van handel en belegging binne die BRICS-groep, industrialisasie en waardetoevoeging bevorder, en belegging in Afrika-infrastruktuur aan die gang kry:
Ramaphosa gaan BRICS-beraad gebruik om Suid-Afrika se ekonomiese prioriteite te bevorder [KLANK]
ENG RamaphosaOnDiscussions